MATTEUS 17:20

MATTEUS 17:20 AFR83

“Omdat julle geloof te klein is,” sê Hy vir hulle. “Dit verseker Ek julle: As julle maar geloof het so groot soos 'n mosterdsaadjie, sal julle vir hierdie berg sê: ‘Gaan staan daar anderkant!’ en hy sal gaan. Niks sal vir julle onmoontlik wees nie.”
AFR83: Afrikaans 1983
Deel

Gratis Leesplanne en Oordenkings oor MATTEUS 17:20