LUKAS 6:25

LUKAS 6:25 AFR83

Ellende wag vir julle wat julle nou vol eet, want julle sal honger ly. Ellende wag vir julle wat nou lag, want julle sal treur en huil.