Op 'n dag toe Jesus langs die Gennesaretmeer staan en die skare vorentoe beur om die woord van God te hoor, sien Hy twee skuite aan die kant van die meer lê. Die vissers het uitgeklim en was besig om die nette uit te spoel. Jesus klim toe in een van die skuite, die een wat aan Simon behoort, en vra hom om dit 'n entjie van die oewer af weg te stoot. Nadat Hy gaan sit het, het Hy die skare van die skuit af geleer.
Lees LUKAS 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: LUKAS 5:1-3
5 Days
While Jesus walked on earth, He performed more miracles than we’ll know about. He healed the sick, brought people back to life, and did unimaginable acts that left onlookers speechless. In this Plan, we’ll learn about five miracles Jesus performed and the truths from them that we can apply to our lives.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's