LUKAS 20:36

LUKAS 20:36 AFR83

Hulle kan ook nie meer sterwe nie; hulle is soos die engele. Hulle is kinders van God, omdat hulle uit die dood opgestaan het.