LUKAS 2:46

AFR83
Afrikaans 1983

46Na drie dae het hulle Hom by die tempel gekry waar Hy tussen die geleerdes sit en na hulle luister en hulle uitvra.