“Gehoorsaam my gebooie en voer dit uit. Ek is die Here. “Julle mag nie my heilige Naam ontheilig nie. Die hele Israel moet My as die Heilige erken. Ek, die Here, heilig julle. Ek het julle uit Egipte gebring sodat Ek julle God kan wees. Ek is die Here.”
Lees LEVITIKUS 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: LEVITIKUS 22:31-33
30 dae
Reis "deur die Bybel" op kort reise terwyl jy 'n woord van God lees en leer, begin hier in die boek LevitikusHoe moet ons 'n heilige God nader? In aanbidding, opoffering en eerbied beantwoord Levitikus daardie vraag vir antieke Israel. Reis daagliks deur Levitikus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's