LEVITIKUS 20:15-16

LEVITIKUS 20:15-16 AFR83

“'n Man wat met 'n dier geslagsgemeenskap het, moet doodgemaak word, en die dier ook. 'n Vrou wat met 'n dier geslagsgemeenskap het, moet doodgemaak word, en die dier ook. Sulke mense moet doodgemaak word. Hulle verdien die dood.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LEVITIKUS 20:15-16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid