KLAAGLIEDERE 3:32-33

KLAAGLIEDERE 3:32-33 AFR83

as Hy beproewing oor 'n mens gebring het, ontferm Hy Hom weer, want sy liefde is groot: dit is teen sy sin dat Hy mense in ellende en beproewing bring.