Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

JOSUA 5:9

JOSUA 5:9 AFR83

Die Here het vir Josua gesê: “Vandag het Ek julle bevry van die smaad wat van Egipte se tyd af op julle rus.” Josua het die plek toe Gilgal genoem. Dit is vandag nog die naam.