Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

JOSUA 5:9

JOSUA 5:9 NLV

Die Here het vir Josua gesê: “Ek het vandag julle vernedering van Egipte van julle af weggerol.” Josua het daardie plek toe Gilgal genoem. Dit is vandag nog sy naam.