Die hele Israelitiese volksvergadering het in Silo bymekaargekom en die tent van ontmoeting daar opgeslaan. Die land was nou onderwerp, maar daar was nog sewe van die Israelitiese stamme wat nie hulle eie grondgebied ontvang het nie. Josua het vir die Israeliete gesê: “Hoe lank gaan julle nog talm voor julle die land in besit gaan neem wat die Here die God van julle voorvaders aan julle gegee het?
Lees JOSUA 18
Deel
Vergelyk alle weergawes: JOSUA 18:1-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's