Sal God die reg verdraai, sal die Almagtige verdraai wat reg is? As jou kinders teen Hom gesondig het, het Hy hulle vir hulle oortredings gestraf. As jy na die wil van God vra en die Almagtige om genade smeek, as jy vlekkeloos is en reg het, sal Hy jou weer in sy sorg neem en jou gesond in jou huis terugbring.
Lees JOB 8
Deel
Vergelyk alle weergawes: JOB 8:3-6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's