“Nee, ek kan nie stilbly nie, in my beproewing wil ek praat, in my bitter lyding wil ek kla. Is ek dan die see dat U my aan bande wil lê, of 'n seemonster dat U my laat bewaak? As ek dink dat my bed my sal troos of dat ek verligting van die pyn sal kry as ek lê, dan verskrik U my in my drome, en oorval U my met nagmerries, sodat ek eerder verwurg en dood sou wou wees as om te lewe. Ek wil nie meer nie, ek sal tog nie vir altyd lewe nie; laat my staan; my lewe is niks meer werd nie.
Lees JOB 7
Deel
Vergelyk alle weergawes: JOB 7:11-16
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's