JOHANNES 4:31-33

JOHANNES 4:31-33 AFR83

Intussen het sy dissipels by Hom aangedring: “Rabbi, eet tog 'n stukkie.” Maar Hy sê vir hulle: “Ek het voedsel om te eet waarvan julle nie weet nie.” Die dissipels sê toe vir mekaar: “Sou iemand dalk vir Hom iets te ete gebring het?”

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 4:31-33