JOHANNES 16:5-6

JOHANNES 16:5-6 AFR83

“Nou gaan Ek na Hom toe wat My gestuur het, en tog vra niemand van julle vir My: ‘Waar gaan U heen?’ nie. Maar omdat Ek dit vir julle sê, is julle harte vol droefheid.