JOHANNES 16:3-4

JOHANNES 16:3-4 AFR83

En dit sal hulle doen, omdat hulle die Vader nie ken nie en My ook nie. Maar Ek sê dit nou vir julle, sodat wanneer die tyd daarvoor aanbreek, julle daaraan moet dink dat Ek dit vir julle gesê het. Ek het dit egter nie van die begin af vir julle gesê nie, omdat Ek nog by julle was.”