Nou kom die oordeel oor hierdie wêreld; nou sal die owerste van hierdie wêreld uitgegooi word buitentoe.
Lees JOHANNES 12
Deel
Vergelyk alle weergawes: JOHANNES 12:31
3 Days
Invite ancient scriptural foundations found in modern worship music to lead you into a sense of communion with our Savior Forever, Jesus Christ. Each day of this quick video plan presents a song and scripture together for your reflection. Great for individuals or invite a small group of friends to go through it together.
7 Dae
The Chosen en BibleProject het hierdie leesplan ontwikkel om mense te help nadink oor Jesus se identiteit en die aard van God se koninkryk, soos voorgestel in die Evangelies. Hierdie sewe-dag-leesplan bevat verwysings na The Chosen se vyfde reeks, opsommings, besprekingsvrae en Skrifgedeeltes. Hierdie leesplan ontgin temas in Jesus se laaste week in Jerusalem soos geregtigheid, gebed, status en die dood.
28 Dae
Werk elke dag deur verskillende hoofstukke en verse om Jesus persoonlik te ontmoet. Johannes is 'n wonderlike boek vir elke kind van God, maak nie saak of jy gister tot wedergeboorte gekom het en of jy al vir 70 jaar die Here dien nie, daar is elke dag iets nuuts wat ons van Jesus kan ontdek. Geniet die avontuur saam met Johannes.
7 Days
God has done more than we could ever imagine. Follow after the one who gave it all with this Fully Devoted Bible Plan, featuring songs from the 2016 Life.Church worship release. Start this seven-day plan now.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!