JOHANNES 1:7-8

JOHANNES 1:7-8 AFR83

Hy het gekom om te getuig; hy moes getuig van die lig, sodat almal deur hom tot geloof kon kom. Hy was self nie die lig nie, maar hy moes van die lig getuig.