JEREMIA 23:23-24

JEREMIA 23:23-24 AFR83

Ek is nie 'n God wat net naby is nie, sê die Here, Ek is 'n God wat ook ver weg is. Niemand kan in 'n geheime plek wegkruip sonder dat Ek hom sien nie, sê die Here. Ek is oral in die hemel en op die aarde, sê die Here.