JEREMIA 2:28

JEREMIA 2:28 AFR83

Waar is jou gode wat jy vir jou gemaak het? Laat hulle jou kom red wanneer 'n ramp jou tref, as hulle kan! Soveel stede as wat jy het, Juda, net soveel gode het jy.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 2:28

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid