JEREMIA 17:7-10

JEREMIA 17:7-10 AFR83

Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel, die mens vir wie die Here 'n veilige vesting is; so iemand is soos 'n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot, nie die hitte voel as dit kom nie en altyd groen blare het; 'n droë jaar raak hom nie en hy hou nie op om vrugte te dra nie. Die hart is bedriegliker as enigiets anders, hy is ongeneeslik; wie kan hom verstaan? Ek, die Here, deurgrond en toets hart en verstand, Ek laat die mens kry wat hy verdien, wat hom toekom vir wat hy doen.

Versbeelde vir JEREMIA 17:7-10

JEREMIA 17:7-10 - Dit gaan goed met die mens
wat sy vertroue in die Here stel,
die mens vir wie die Here 'n veilige vesting is;
so iemand is soos 'n boom wat by water geplant is
en sy wortels na die stroom toe uitstoot,
nie die hitte voel as dit kom nie
en altyd groen blare het;
'n droë jaar raak hom nie
en hy hou nie op om vrugte te dra nie.

Die hart is bedriegliker as enigiets anders,
hy is ongeneeslik; wie kan hom verstaan?
Ek, die Here, deurgrond en toets hart en verstand,
Ek laat die mens kry wat hy verdien,
wat hom toekom vir wat hy doen.JEREMIA 17:7-10 - Dit gaan goed met die mens

wat hom toekom vir wat hy doen.