RIGTERS 6:2
RIGTERS 6:2 AFR83
Hulle het die Israeliete hard behandel, en daarom het hulle langs die bergstroompies, in grotte en in ander ontoeganklike plekke gaan bly.