Die vrou het 'n seun in die wêreld gebring en sy het hom Simson genoem. Die kind het groot geword en die Here het hom geseën: die Gees van die Here het hom in Magane-Dan, tussen Sora en Estaol, begin lei.
Lees RIGTERS 13
Deel
Vergelyk alle weergawes: RIGTERS 13:24-25
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's