JESAJA 64:1-2

JESAJA 64:1-2 AFR83

As U maar die hemel wou oopskeur en wou afkom sodat die berge voor U skud! Kom af soos 'n vuur wat fynhoutjies laat brand, soos 'n vuur wat water laat kook. Laat u Naam só aan u vyande bekend word, laat die nasies só voor U bewe.