U is tog ons vader. Abraham weet niks van ons nie en Israel is nie van ons bewus nie; U, Here, is ons vader, van ouds af is u Naam: Ons Verlosser. Waarom het U ons laat afdwaal van u paaie af, Here? Waarom het U ons hardkoppig gemaak sodat ons U nie gedien het nie? Wees tog weer soos vroeër ter wille van u dienaars, ter wille van die volk wat aan U behoort.
Lees JESAJA 63
Deel
Vergelyk alle weergawes: JESAJA 63:16-17
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's