Die Gees van die Here my God het oor my gekom; die Here het my gesalf om 'n blye boodskap te bring aan die mense in nood, Hy het my gestuur om dié wat moedeloos is, op te beur, om vir die gevangenes vrylating aan te kondig, vryheid vir dié wat opgesluit is, om aan te kondig dat die tyd gekom het waarop die Here genade betoon, die dag waarop ons God sy vyande straf maar almal wat treur, vertroos
Lees JESAJA 61
Deel
Vergelyk alle weergawes: JESAJA 61:1-2
5 Days
Many times what we see as our biggest regrets, failures and mistakes become what God uses the most in our lives. God transforms our brokenness into something more beautiful than we can even imagine. He takes our mess and creates a masterpiece. God is the artist and our lives are His canvas. What will you allow Him to create from the broken pieces in your life? In this 5-day plan, you will read scripture and better understand how broken crayons still color.
When Kim's three-year-old son passed away, she found plenty of resources on grieving. She says what she really needed, though, “was someone who would give me advice for living, not just grieving.” In this five-day devotional, Kim will share a raw vulnerability, a deep well of wisdom, and the knowledge of someone who’s been there as she walks grieving parents through the life-after-death process and surviving the sorrow of loss.
7 dae
Voel jy dat jy iets spesiaals het om die wêreld te bied, maar onsekerheid of vrees hou jou terug? God roep jou om te skep. Hoe weet ek dit? Ons smag daarna om te skep omdat ons na die beeld van die Skepper gemaak is. Of dit nou 'n besigheid, gesin, bediening of boek is, ons Skepper God het ons 'n diep begeerte gegee om saam met Hom te skep.
9 Dae
Deur die loop van die lewe ervaar almal van ons pyn, verwerping, onsekerheid, konflik en teleurstelling. Dit lei onvermydelik tot vrae oor die lewe en die doel van die lewe. Daar is ongelukkig nie voldoende antwoorde op alle vrae nie. God gee egter meer as voldoende antwoorde in die Skrif sodat ons sinvol en met vreugde kan lewe.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's