JESAJA 48:1

JESAJA 48:1 AFR83

Luister, nageslag van Jakob, julle wat julleself Israel noem en wat uit Juda voortkom, julle wat in die Naam van die Here 'n eed aflê en die God van Israel aanbid, maar nie eerlik en opreg nie