Jesaja 48:1
Jesaja 48:1 AFR20
Luister hierna, huis van Jakob, wat met die naam Israel genoem word, en uit die waters van Juda voortgekom het, wat in die HERE se Naam 'n eed aflê en hulle op die God van Israel beroem, maar nie in waarheid en geregtigheid nie

