JESAJA 45:5
JESAJA 45:5 AFR83
Ek is die Here, daar is geen ander nie, buiten My is daar geen God nie. Ek rus jou toe vir jou taak al ken jy My nie.