Jy sal terugdink aan die vrees wat jy gehad het: “Waar is die een wat ons goed moes opskryf, waar is die een wat dit moes afweeg, waar is die een wat moes opskryf watter torings afgebreek moes word?” Jy sal daardie vermetele mense nie weer sien nie, daardie volk met sy onverstaanbare, moeilike taal wat jy nie begryp nie. Kyk na Sion, die stad waar ons ons feeste vier: jou eie oë sal Jerusalem sien, 'n veilige woonplek waar jou tent nie versit hoef te word nie, sy tentpenne nooit uitgetrek hoef te word nie, sy toue nooit meer breek nie. Daar sal die Here vir ons die magtige God wees, daar waar die strome, die riviere, breed sal vloei sonder dat die vyand se roeibote daarop vaar, die oorlogskepe daar verbykom.
Lees JESAJA 33
Deel
Vergelyk alle weergawes: JESAJA 33:18-21
7 Days
Emotions—love them or hate them—we’ve all got them. And we’ve all got to figure out what to do with them. But wait. Can we do anything about emotions? Can we learn how to identify, express, experience—and yes, sometimes wrangle—our feelings in order to live a vibrant, healthy life for Jesus? These devotions will equip you with the Biblical perspectives and practical tools you need to thrive.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's