Elke openbaring is nou vir julle soos die woorde in 'n verseëlde boek: jy gee dit vir iemand wat kan lees en jy vra: “Lees dit asseblief vir my,” en hy sê: “Ek kan nie, die boek is verseël.” Of jy gee die boek vir iemand wat nie kan lees nie en jy vra: “Lees dit asseblief vir my,” en hy sê: “Ek kan nie lees nie.” Die Here het gesê: Hierdie volk is naby My met die mond, hulle eer My met wat hulle sê, maar hulle hart is ver van My af, hulle dien My soos mense dit wil hê, nie soos Ek wil nie. Daarom gaan Ek nog ongehoorder dinge doen met hierdie volk: die een ongehoorde ding na die ander, sodat die wysheid van sy wyse manne sal verdwyn, die verstand van sy verstandige mense tot niet sal gaan.
Lees JESAJA 29
Deel
Vergelyk alle weergawes: JESAJA 29:11-14
10 Days
Many Christians believe the only way to fight sin is to grit our teeth and rise above temptation. But you can’t fight sin with your mind; you must fight it with your heart. Based on the book Rewire Your Heart, this ten-day look at some of the most important verses about your heart will help you discover how to fight sin by allowing the Gospel to rewire your heart.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's