JESAJA 17:10

JESAJA 17:10 AFR83

Jy, Israel, het die God wat jou altyd gehelp het, verlaat; jy het gemaak of die Rots wat jou toevlug was, nie meer daar is nie. Lê maar pragtige tuine aan vir jou afgode, plant maar allerlei uitheemse struike

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 17:10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid