HOSEA 14:2-3
HOSEA 14:2-3 AFR83
Keer terug na die Here jou God, Israel, want jy het geval deur jou sonde. Bely julle sonde en kom terug na die Here toe. Sê vir Hom: “Vergewe tog al ons sonde en neem ons belydenis aan. Ons bely teenoor U: