Laat ons nie stilstaan by die eerste dinge wat aangaande Christus verkondig word nie, maar verder gaan na die volle inhoud van die boodskap. Ons wil nie opnuut die fondament lê deur te praat oor die bekering uit 'n leefwyse wat tot die dood lei nie, of oor geloof in God, die leer van die doop en die handoplegging, die opstanding van die dooies en die ewige oordeel nie. Ons sal dus verder gaan as God dit toelaat.
Lees HEBREËRS 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: HEBREËRS 6:1-3
6 Days
The strength of a building lies in its foundation. In the natural sense, the main purpose of the foundation is to hold the structure above it and keep it upright. This definition of the purpose of the foundation applies even more to our spiritual lives. In Part Three of Nine of our Hebrews devotional plans, we see just how important it is to have a solid spiritual foundation.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's