Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HEBREËRS 5:7

HEBREËRS 5:7 AFR83

Gedurende sy aardse lewe het Hy aan God, wat Hom uit die dood kon red, gebede en smekinge geoffer met harde geroep en met trane. En sy gebede is verhoor vanweë sy eerbiedige onderworpenheid aan God.

Video vir HEBREËRS 5:7

Versbeeld vir HEBREËRS 5:7

HEBREËRS 5:7 - Gedurende sy aardse lewe het Hy aan God, wat Hom uit die dood kon red, gebede en smekinge geoffer met harde geroep en met trane. En sy gebede is verhoor vanweë sy eerbiedige onderworpenheid aan God.