HEBREËRS 11:19
HEBREËRS 11:19 AFR83
Hy was daarvan oortuig dat God by magte is om uit die dood op te wek, waaruit Abraham vir Isak ook, om dit so te stel, terug ontvang het.