Ek wil op my uitkyktoring gaan staan, my plek op die vestingmuur gaan inneem, ek wil wag om te verneem wat die Here vir my sal sê en wat ek moet antwoord wanneer mense my verwyt. Die Here het toe vir my gesê: Skryf wat Ek aan jou gaan openbaar duidelik op kleitablette sodat mense dit sommer in die verbygaan kan lees. Die openbaring geld vir 'n bepaalde tyd; dit sal gou kom want dit kom beslis. Jy moet net geduldig bly wag as dit nie gou kom nie, want dit kom beslis, dit sal nie uitbly nie. Dit is die boodskap: Wie nie reg gesind is nie, sal sy verdiende loon kry, maar wie reg doen, sal lewe omdat hy getrou bly.
Lees HABAKUK 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: HABAKUK 2:1-4
4 Days
Did you know that God created you in His image? And that you have a unique purpose in God’s Kingdom. In this reading plan, we will consider how your unique personality impacts your quiet time with God, how your quiet time with Jesus is a gift to you and your community, and how as a community of Christ followers, we need each other in order to become more like Jesus.
5 Days
The slate is clean, it's a new day, and it's time to start fresh. A fresh vision, a fresh fire, fresh manna, and fresh wind! Join David Villa in his newest devotional as he discusses how we can utilize the Word of God to refresh our vision, our fire, our manna, and our wind every day!
7 dae
Toe Habakuk nie meer hoop gehad het nie, het hy ‘n besluit geneem om vir hom ‘n vestingmuur op te rig en om op God te wag. Moenie God inperk met jou eie gedagtes en oplossings nie. Bring jou nood voor God, maar wag vir sy perfekte tydsberekinging in jou lewe. Hy belowe om jou voete soos die van ‘n ribbok te maak wanneer jy teen hoë plekke moet loop.
9 Days
The spiritual disciplines serve a specific role in the Christian experience—they lead believers to become more like Jesus in our thoughts, words, and actions. How does this translate into our call to show & share the love of Jesus with others? Spiritual Disciplines & Evangelism includes eight of the spiritual disciplines designed to help you grow in your own faith in such a way that it will overflow to others!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's