Hoe lank moet ek om hulp roep voordat U hoor, Here, moet ek by U bly kla oor geweld voordat U red? Waarom laat U my die onreg sien wat gedoen word, waarom kyk U toe as daar soveel ellende is? Oral rondom my is daar onderdrukking en geweld, en word daar getwis en gebaklei.
Lees HABAKUK 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: HABAKUK 1:2-3
5 dae
Daar is soveel meer aan manwees verbonde as wat die wêreld ons wil laat glo. In hierdie groei-uitdaging gaan ons kyk na die lewens van ses Bybelse helde en een anti-held. Ons beleef vandag presies dieselfde uitdagings as hierdie mans. Hul sukses (of gebrek daaraan) hou direk verband met hoe naby hulle aan God geleef het.
7 Days
Tips and advice for incorporating valuable spiritual disciplines into your life! Each day’s reading offers scriptural wisdom and practical takeaways on topics such as prayer, wisdom, rest, worship, faithfulness, and character formation. Articles were selected from the 365 articles in the NIV Lifehacks Bible.
7 dae
Toe Habakuk nie meer hoop gehad het nie, het hy ‘n besluit geneem om vir hom ‘n vestingmuur op te rig en om op God te wag. Moenie God inperk met jou eie gedagtes en oplossings nie. Bring jou nood voor God, maar wag vir sy perfekte tydsberekinging in jou lewe. Hy belowe om jou voete soos die van ‘n ribbok te maak wanneer jy teen hoë plekke moet loop.
11 Dae
Habakuk vra 'n groot "waarom, God?" Aan die begin van 'n reeks vrae en antwoorde met God oor hoe hy in 'n goddelose wêreld werk. Reis daagliks deur Habakuk terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's