GENESIS 50:18-20

GENESIS 50:18-20 AFR83

Daarna het die broers na Josef toe gegaan en voor hom op hulle knieë geval en gesê: “Hier is ons voor u. Ons is u slawe.” Maar Josef het hulle geantwoord: “Moenie bang wees nie. Ek is nie God nie. Julle wou my kwaad aandoen, maar God wou daarmee goed doen: Hy het gesorg dat 'n groot volk nou in die lewe gebly het.

Video vir GENESIS 50:18-20

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 50:18-20