GENESIS 45:25-26

GENESIS 45:25-26 AFR83

Hulle is toe uit Egipte weg en het in Kanaän by hulle pa Jakob aangekom. Hulle het vir hom gesê: “Josef leef nog. Hy regeer oor die hele Egipte.” Jakob was stomgeslaan. Hy het hulle nie geglo nie.

Video vir GENESIS 45:25-26