GENESIS 30:15

GENESIS 30:15 AFR83

Toe vra Lea vir haar: “Is jy nie daarmee tevrede dat jy my man gevat het nie? Wil jy nou nog ook die liefdesappels vat wat my seun gebring het?” Daarop het Ragel geantwoord: “In ruil daarvoor mag Jakob vannag by jou slaap.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid