GENESIS 24:26-27
GENESIS 24:26-27 AFR83
Toe het die man gekniel en tot die Here gebid: “Aan die Here die God van Abraham wie se slaaf ek is, kom die lof toe! Die Here het nie sy troue liefde van my eienaar weerhou nie en vir my het die Here reguit gelei na die huis van my eienaar se broer toe.”

