Toe die mans opstaan om te vertrek, het Abraham 'n entjie saam met hulle gestap. Die mans het afgekyk in die rigting van Sodom, en toe dink die Here: sal Ek vir Abraham wegsteek wat Ek wil doen? Abraham sal tog 'n groot en sterk nasie word en in hom sal al die nasies van die aarde geseën word. Ek het hom gekies dat hy sy kinders en sy nageslag kan beveel om op my pad te bly deur te doen wat goed en reg is, sodat Ek vir Abraham kan doen wat Ek hom beloof het. Toe sê die Here: “Die geroep teen Sodom en Gomorra is hard. Hulle sonde is baie groot! Ek wil gaan kyk sodat Ek kan weet of hulle ooreenkomstig die geroep wat tot by My gekom het, gehandel het of nie.”
Lees GENESIS 18
Deel
Vergelyk alle weergawes: GENESIS 18:16-21
4 Days
Our world is full of men, but God is looking for kingdom men who will rise up and take responsibility for their own actions, their families, their churches and their communities. When we have leadership like that taking hold, God will be magnified through every aspect of our lives.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's