“Koning Kores van Persië maak bekend: Die Here die God van die hemel het al die koninkryke van die aarde aan my gegee. Hy het my beveel om vir Hom 'n tempel in Jerusalem in Juda te bou. Enigiemand onder julle wat aan sy volk behoort – mag sy God by hom wees – mag na Jerusalem in Juda toe gaan en die tempel gaan bou vir die Here die God van Israel. Hy is God in Jerusalem. Elkeen wat van dié volk nog oor is, waar hy ook al tydelik gewoon het, moet deur die mense van sy omgewing voorsien word van die nodige silwer, goud, gebruiksgoed en vee, tesame met 'n vrywillige gawe vir die tempel van God in Jerusalem.”
Lees ESRA 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: ESRA 1:2-4
12 Days
Are you curious about the Bible? Is any of it even relevant for today? The Bible Basics devotional provides you with an overview of the Bible and will demonstrate how the Old and New Testament books fit together. You will discover spiritual insights that will speak to your heart today and understand why the Bible has become an enduring and influential book. .
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's