ESEGIËL 36:25

ESEGIËL 36:25 AFR83

Ek sal reinigingswater oor julle uitgooi sodat julle rein kan word. Ek sal julle reinig van al julle onreinheid en van al julle afgodery.