“En wat julle betref, my kleinvee,” sê die Here my God, “Ek gaan regverdig oordeel tussen skaap en skaap en tussen skape en bokke. Party van julle het die beste gras afgewei en boonop wat oorgebly het, vertrap. Julle het skoon water gedrink en wat oorgebly het, vuil gemaak. My ander skape moes die gras vreet wat deur julle vertrap is en die water drink wat deur julle vuil gemaak is.
Lees ESEGIËL 34
Deel
Vergelyk alle weergawes: ESEGIËL 34:17-19
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's