ESEGIËL 3:1
ESEGIËL 3:1 AFR83
Die stem het vir my gesê: “Mens, eet wat voor jou is, eet hierdie boekrol en gaan praat met die mense van Israel.”