Die woord van die Here het tot my gekom: “Mens, draai jou gesig na die suide toe, laat vloei jou woorde na die suide toe, tree op as profeet teen die bos in die oop veld, die Suidland. Jy moet vir die bos in die Suidland sê: Hoor die woord van die Here!” So sê die Here my God: “Ek gaan jou aan die brand steek. Elke groen boom en elke droë boom in jou gaan verbrand. Die vlamme sal nie geblus word nie, dit sal elke gesig skroei, van die suide van die land af tot in die noorde. Al wat leef, sal sien dat Ek, die Here, die vuur aangesteek het. Dit sal nie geblus word nie.” Toe sê ek: “Ag, Here my God, hulle sê ek praat net altyd in raaisels.”
Lees ESEGIËL 20
Deel
Vergelyk alle weergawes: ESEGIËL 20:45-49
26 dae
Die mense het nie geluister na Esegiël se woorde van waarskuwing om na God terug te keer nie, daarom het hy eerder die apokaliptiese gelykenisse opgetree, en dit het mense se harte deurboor. Reis daagliks deur Esegiël terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's