ESEGIËL 14:1-3

ESEGIËL 14:1-3 AFR83

Daar het van Israel se leiers na my toe gekom en voor my gaan sit. Die woord van die Here het toe tot my gekom: “Mens, hierdie manne heg waarde aan afgode. Hulle is so in sonde verval dat hulle net ag gee op hulle afgode. Moet Ek My deur hulle laat raadpleeg?

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid