Die Here het in 'n wolk afgekom en daar by Moses kom staan en die Naam “die Here” uitgeroep. Terwyl Hy by Moses verbygaan, roep die Here: “Ek, die Here, is die barmhartige en genadige God, lankmoedig, vol liefde en trou. Ek betoon my liefde aan geslagte en geslagte. Ek vergewe ongeregtigheid, oortreding en sonde, maar Ek spreek niemand sonder meer vry nie. Ek reken kinders en kleinkinders die sondes van vaders toe selfs tot in die derde en vierde geslag.” Moses het toe vinnig gebuig in eerbied
Lees EKSODUS 34
Deel
Vergelyk alle weergawes: EKSODUS 34:5-8
16 Days
We’re taught from early on that God is our Father and we are His children. But relating to God as Father isn’t always easy—especially if our earthly dads struggled to show the love we longed for. In this 16-day study, Pete Briscoe draws our attention to the God who satisfies all our longings for love—highlighting how Scripture reveals Him to be our good and perfect Father.
21 Dae
Hallo Kerk, Centurion, se 21-dae-gebedleesplan wil jou aanmoedig om jou verhouding met die Here te verdiep en versterk. Jy sal jou help om jou gebedslewe te verdiep. Die leesplan bestaan uit kort dagstukke en Skriflesings vir elke dag. Om ons te kontak besoek gerus: www.hallokerk.co.za
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's